Huisgenoot5 min citite
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot3 min citite
Nuut Op Die Rakke
Deur HENDRIK HANCKE Jonathan Ball Uitgewers, R235* “As jy Saterdagmiddae kliphard vir die televisie skree, of op die sypaadjie sal slaap om ’n kaartjie vir ’n groot wedstryd te kry, dan is dié boek vir jou.” So staan dit op die agterblad van Hendrik
Huisgenoot2 min citite
Is Die 30-30-30-reël Iets Werd?
Jy het dalk onlangs aanlyn van die sogenaamde “30-30-30-reël” gelees. Wat is dit, en is dit enigsins van waarde? Dit behels bloot dat jy 30 g proteïene eet binne 30 minute nadat jy wakker word en dan ook 30 minute se lae-intensiteit-oefening doen. Di
Huisgenoot1 min citite
Afrikaans Ensovoorts
Soms sit ’n eenvoudige sin soos ’n klip onder jou vel. Iets, voel jy, sit nie lekker met dié ding nie. Só ’n sin is die cliché “hy/sy voel gemaklik in sy/haar eie vel”. Wat beteken dit; wat sê dit oor wees? ’n Mens kan dié ontologiese vraagstuk vir ’
Huisgenoot1 min citite
Kinderspeletjies
Kleur die prentjie in wanneer jy klaar is. Pas die skaduwee A-4, B-3, C-5, D-2, E-1 Hoeveel vrugte kan jy sien? 17  Watter een verskil? 3
Huisgenoot2 min citite
Normani
In ’n tyd lank gelede, weliswaar ’n tyd voor die ontstaan van YouTube en nog voor musiekstroomdienste die norm geword het, was die veronderstelling dat jong kunstenaars ’n album nodig gehad het om hulself te bemark. Dit was ’n tyd toe toegang tot die
Huisgenoot1 min citite
Opge-pluk!
’NSNYBLOMTUIN is een waarin jy spesifiek blomplante plant wat jy kan afsny en in rangskikkings in jou huis gebruik. Dié blomme is gewoonlik mooi vir vertoon, het lang stingels wat perfek is vir vase, en hul leeftyd is gewoonlik langer as die meeste a
Huisgenoot5 min citite
Oeps, Hier Gaat Ons Al Weer
NIE al weer nie! ’n Mens kon die wêreldwye sug hoor toe die foto’s verskyn. Die teleurstelling. Ons het dan gedink daai dae is verby. Maar hier, voor almal se oë, was die foto’s van Britney Spears by ’n hotel wat bekend is vir sy losbandige partytjie
Huisgenoot1 min citite
Fiks En Vrolik In Mauritius
DIS maklik om goed te voel as jy op Mauritius vakansie hou – maar dis nie ál rede vir daardie glimlag op die aanbieder HENCK CONREY se bakkies nie. Henck, die aanbieder van Vat jou goed en trek! op kykNET, was onlangs ook in die program Fiks of niks
Huisgenoot2 min citite
Elders In Die Wêreld
Die albino-pikkewyn Kokosanka is uit ’n groep pikkewyne gekies as die gewildste van dié diere ter wêreld. Kokosanka se naam beteken “klapperkoek” in Pools. Sy is waarskynlik een van die enigste albino-Afrikapikkewyne, sê die organisasie Penguins Inte
Huisgenoot2 min citite
Craig En Mervin Pedro-britoe
TOE ek sy profiel op Tinder sien, het ek nie van een van sy foto’s gehou nie. Maar ek het aanhou swipe tot by die heel laaste foto. Die een met die smile. Hy het die mooiste smile. En toe het ek regs geswipe. Ons het op Tinder begin gesels, en toe
Huisgenoot3 min citite
Help, My Kind Is In ’n Ongesonde Vriendskap
KINDERS tree nie altyd vriendelik teenoor mekaar op nie – soms knou hulle mekaar af. Maar daar is ’n groot verskil tussen maats wat soms ongevoelig optree en maats wat in ongesonde patrone verval en boeliegedrag toon. As jou kind se maat soms iets on
Huisgenoot6 min citite
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g
Huisgenoot8 min citite
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe
Huisgenoot5 min citite
Lady Van Die Klein-skerm
SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat. En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh. Adjoa (61) kuier in Johannesburg om di
Huisgenoot5 min citite
Om Te Weet Wat Voorlê
SY LYK soos ’n porseleinpop waar sy regop in haar bababedjie sit. Haar ogies blink nuuskierig, en elke nou en dan kantel haar koppie skuins wanneer sy na die gesprek om haar luister. Haar kamer met die legkaartprent teen die muur, die pienk kussing e
Huisgenoot5 min citite
Noodrit Verander In Doodsrit
DIT was nog stikdonker buite toe haar man besluit het om hul dogter hospitaal toe te neem. Net vir ingeval … Selfs in dié buitengewone omstandighede het Annie Badenhorst outomaties gevra: “Het jy jou foon onthou?” En: “Waar is jou beursie? Moet dit t
Huisgenoot2 min citite
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot2 min citite
Stroom
Dearest gentle reader … did you miss me? Ja! Natuurlik het ons. Dié woorde van die Victoriaanse skindernuusgodin lady Whistledown in Bridgerton sal enige aanhanger laat nader skuif. En in Mei sien seisoen 3 eindelik die lig op Netflix, al is dit vir
Huisgenoot2 min citite
Te Veel Vreemde Voete
TOERISME is onontbeerlik vir ’n land se ekonomie. Dit skep werk en help om kulturele skatte te bewaar. Maar daar’s ’n paar nadele – soos tans in baie lande gesien word. Vat byvoorbeeld die dorpie Hallstatt in Oostenryk. Bykans 7 000 jaar gelede het p
Huisgenoot2 min citite
9 Jaar Tot Die Groot Ja
JY SOU dit kwalik ’n groot dag konnoem–daarwasimmers net die twee van hulle, ’n huweliksbevestiger en twee vriende as getuies. Toe die sangeres NIANELL en haar lewensmaat, KEVIN LIEVAART, nou onlangs huweliksbeloftes uitgeruil het, was dit sonder tie
Huisgenoot4 min citite
Gloei Weer
ALMAL begeer ’n vel wat stralend en gesond lyk, en dis inderdaad binne almal se bereik. Maar dis nie altyd ewe maklik nie en in die een of ander stadium sal jou vel ’n terugslag beleef, hetsy as gevolg van die klimaat, verwarmers in die winter of nat
Huisgenoot1 min citite
Kyk Ook
Daar is iets aanlokliks aan verbode liefde, en al is die liefde in hierdie fliek nie juis verbode nie, keur die samelewing dit nie goed nie. Dit is ’n verhouding tussen ’n 40-jarige kunstenaar, Solène Marchand (Anne Hathaway), en die 24-jarige hoofsa
Huisgenoot1 min citite
Vyf Vinnige Vrae
1 Watter fobie het mense wat bang is vir spinnekoppe? 2 Watter geldeenheid gebruik hulle in Engeland? 3 Watter planeet het die meeste mane? 4 Wat is die naam van die fliekreeks oor ’n park met dinosourusse? 5 Wat is Simba se pa se naam in The Lion Ki
Huisgenoot5 min citite
Bom Dia! Vir Nou …
’NMENS proe amper die Portugese landskap op jou tong wanneer jy die plekname sê. São Simão. Aldeia Grande. Arrábida. Dis hier waar Deon Opperman en Janine Neethling hul anker gevind het. Voorlopig. Want dis net tot dié twee “digitale nomades” besluit
Huisgenoot3 min citite
Vra Vir Irma
Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekendmaak nie en jou identiteit bly vertroulik. Stuur jou e-pos aan Vra vir Irma na vr
Huisgenoot1 min citite
Internasionale Eer Vir Plaaslike Omgewingsaktiviste
TWEE Suid-Afrikaanse omgewingsaktiviste is aangewys as die gesamentlike wenners van die Goldman-prys vir Afrika. Sinegugu Zukulu en Nonhle Mbuthuma het sleutelrolle gespeel daarin om die maatskappy Shell se planne te keer om seismiese toetse aan die
Huisgenoot5 min citite
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot2 min citite
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min citite
Amper Soos oupa
KRY DIT HIER ADIDAS.CO.ZA; BASH.COM; CALIFORNIAN OUTFITTERS CALIFORNIAN.COM; COTTON ON 087-550-4383; EDGARS 0860-111-826; FOSCHINI 0860-834-834; H&M 0860-690-707; MAKRO 0860-600-999; MANGO SHOP.MANGO.COM/ZA; MILADYS 0861-066-639; MR PRICE 0800-212-53
... Sau descoperiți ceva nou