Ebbe Dommisse is op 14 Julie 1940 op Riversdal gebore. Hy behaal 'n BA-graad aan die Universiteit van Stellenbosch en ook 'n MA-graad in joernalistiek aan die Columbia Universiteit...vizualizați mai multeEbbe Dommisse is op 14 Julie 1940 op Riversdal gebore. Hy behaal 'n BA-graad aan die Universiteit van Stellenbosch en ook 'n MA-graad in joernalistiek aan die Columbia Universiteit in New York. Hy begin in 1961 sy loopbaan as joernalis by Die Burger, waar hy in 1990 redakteur word tot met sy aftrede in 2000.
Ebbe is die medeskrywer (met Alf Ries) van topverkopers Broedertwis (1982) en Leierstryd (1990) - en ook hierdie boek met Willie Esterhuyse, Anton Rupert - 'n lewensverhaal.vizualizați mai puține