Dr Johan Smith werk al meer as 30 jaar met jongmense, ouers en gesinne, en was al die outeur of mede-outeur van meer as 30 boeke. Johan tree landswyd op in kerke en skole en bied g...vizualizați mai multeDr Johan Smith werk al meer as 30 jaar met jongmense, ouers en gesinne, en was al die outeur of mede-outeur van meer as 30 boeke. Johan tree landswyd op in kerke en skole en bied graag motiverings-, inspirasie- en bemagtigingspraatjies aan. Johan is getroud met Helena en hulle het drie kinders en drie kleinkinders. Hy bly in Wingatepark, Pretoria.vizualizați mai puține