P.P. Fourie is gebore in die Vrystaat en het skoolgegaan in Clarens, Bloemfontein, en Oudtshoorn. Tans woon hy op Wellington. Sy debuutroman The Heart Is The Size of a Fist (2021) ...vizualizați mai multeP.P. Fourie is gebore in die Vrystaat en het skoolgegaan in Clarens, Bloemfontein, en Oudtshoorn. Tans woon hy op Wellington. Sy debuutroman The Heart Is The Size of a Fist (2021) is na Afrikaans vertaal en gelyktydig as ’n Hart is so groot soos ’n vuis uitgegee. Ons skulde is die eerste roman wat hy oorspronklik in Afrikaans geskryf het.vizualizați mai puține