Prof Louis Jonker het 'n PhD van Stellenbosch Universiteit. Hy is 'n professor in Ou en Nuwe Testament aan die Universiteit Stellenbosch. Sy boek Defining All-Israel in Chronicles ...vizualizați mai multeProf Louis Jonker het 'n PhD van Stellenbosch Universiteit. Hy is 'n professor in Ou en Nuwe Testament aan die Universiteit Stellenbosch. Sy boek Defining All-Israel in Chronicles het die Andrew Murray-Desmond Tutu prys vir die beste teologiese publikasie in Suid-Afrika gewen in 2018. Hy is getroud en het twee seuns en bly in Stellenbosch. vizualizați mai puține