Annerle Barnard matrikuleer aan die Hoërskool Wolmaransstad en voltooi 'n BA (Hons) (Engels) aan die Noordwes-Universiteit, asook 'n Hoër Onderwys Diploma. Aanvanklik hou sy skool,...vizualizați mai multeAnnerle Barnard matrikuleer aan die Hoërskool Wolmaransstad en voltooi 'n BA (Hons) (Engels) aan die Noordwes-Universiteit, asook 'n Hoër Onderwys Diploma. Aanvanklik hou sy skool, maar begewe haar later in die korporatiewe sektor. Annerle is getroud en het twee sportiewe seuns en ’n wonderlike, ewe sportiewe stiefdogter. Sy woon in Bloemfontein.vizualizați mai puține