Jeremy Vearey stam uit Elsiesrivier - die oorsprong van sy geskiedenis, erfenis, en oortuigings. Dis deur dié buurt en die invloed van sy familie dat hy in die tagtigerjare by Umkh...vizualizați mai multeJeremy Vearey stam uit Elsiesrivier - die oorsprong van sy geskiedenis, erfenis, en oortuigings. Dis deur dié buurt en die invloed van sy familie dat hy in die tagtigerjare by Umkhonto we Sizwe aangesluit het om teen die apartheidstaat te veg. As gevolg hiervan was hy vir jare 'n gevangene op Robbeneiland. Vandag is hy 'n majoor-generaal in die SAPD.vizualizați mai puține