Dine van Zyl woon op Rooi-els. Sy is ’n gesoute joernalis en omroeper, en het ’n Artes gewen vir haar dokumentêre program oor die lewe van ’n prostituut. As onafhanklike filmmaker ...vizualizați mai multeDine van Zyl woon op Rooi-els. Sy is ’n gesoute joernalis en omroeper, en het ’n Artes gewen vir haar dokumentêre program oor die lewe van ’n prostituut. As onafhanklike filmmaker het sy jare lank dokumentêre films vir die buitelandse mark gemaak, en in die proses eerstehandse ondervinding opgedoen van die burgeroorlog in Angola, die agtergrond vir Slagoffers. Sy het verskeie kosboeke geskryf, en in 1998 as romanskrywer gedebuteer met Annerkant-die-berg. Slagoffers was in 2001 die naaswenner in die Groot Romanwedstryd van Sanlam, Insig en Kwêla, in samewerking met Radiosondergrense en LitNet.vizualizați mai puține