Hettie van Zyl het 'n BEd-graad by UV behaal en onderrig Afrikaans Huistaal by Hoërskool Warrenton (sy het ook in die grondslagfase skoolgehou). Hettie is die vakhoof van Afrikaans...vizualizați mai multeHettie van Zyl het 'n BEd-graad by UV behaal en onderrig Afrikaans Huistaal by Hoërskool Warrenton (sy het ook in die grondslagfase skoolgehou). Hettie is die vakhoof van Afrikaans en Engels. Sy is 'n Vraestel 2 en 3 NSS-nasiener en bied vakansieskole in die Noord-Kaap aan. Hettie is betrokke by die skoolkoerant en redenaarskompetisies.vizualizați mai puține