Christine Barkhuizen-le Roux is in 1959 in Vryburg gebore. Sy behaal in 2005 ’n Meestersgraad in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van die Wes-Kaap. Sy is digter en kort...vizualizați mai multeChristine Barkhuizen-le Roux is in 1959 in Vryburg gebore. Sy behaal in 2005 ’n Meestersgraad in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van die Wes-Kaap. Sy is digter en kortverhaalskrywer en drie van haar boeke het by H&R verskyn: Padmaker (2010), Wat die oog gesien het (2011) en Getuie (2012). Drieklawerblaar is haar derde roman.vizualizați mai puține