Joernalis en outeur Hanlie Retief is bekend vir haar eerlike, kritiese - en tog empatiese - onderhoude in Rapport. Dié weeklikse onderhoude is iets waarna baie lesers elke Sondag u...vizualizați mai multeJoernalis en outeur Hanlie Retief is bekend vir haar eerlike, kritiese - en tog empatiese - onderhoude in Rapport. Dié weeklikse onderhoude is iets waarna baie lesers elke Sondag uitsien en heel eerste lees. Onder die joernalistiekpryse wat sy al ontvang het, is die Sikuvile- en Piet Cillié-toekenning, asook Media24-Legends, twee ATKV-Mediaveertjies en 'n Cum Laude Alumni-toekenning van die Universiteit van die Vrystaat. Haar boek Byleveld: dossier van 'n baasspeurder is in 2011 deur Umuzi uitgegee, en Hanlie Retief gesels met ook in 2011, deur Protea Boekhuis. Orania is in 2014 deur Umuzi uitgegee. Hanlie woon met haar man en twee seuns in Kaapstad.vizualizați mai puține