Dr. Johan Pienaar, voorheen gemeentepredikant en moderator in die NG Kerk, is ’n opgeleide bestuurs- en verhoudingskonsultant en raadgewer vir verskeie direksies. Hy tree gereeld l...vizualizați mai multeDr. Johan Pienaar, voorheen gemeentepredikant en moderator in die NG Kerk, is ’n opgeleide bestuurs- en verhoudingskonsultant en raadgewer vir verskeie direksies. Hy tree gereeld landswyd op as ’n motiveringspreker en is ook bekend vir veral sy radiowerk.
Johan is getroud met Rita, ’n onderwyseres, en hulle het drie getroude kinders.vizualizați mai puține