Elizabeth Wasserman is ’n patoloog in privaatpraktyk en buitengewone professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie van die Universiteit van Stellenbosch se Geneeskunde Fakulteit. Sy is die ...vizualizați mai multeElizabeth Wasserman is ’n patoloog in privaatpraktyk en buitengewone professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie van die Universiteit van Stellenbosch se Geneeskunde Fakulteit. Sy is die skrywer van die Speurhond Willem- en Anna Atoom-reekse, waarvoor sy met die Alba Bouwer Prys vir kinderliteratuur bekroon is. Elizabeth en haar gesin woon in Welgedacht, buite Kaapstad.vizualizați mai puține