In 2009 debuteer Lisette van de Heg met haar roman Mara, waarvoor sy die Christelike Boekprys in Holland gewen het. Die boek is vertaal in vyf tale, onder andere Duits en Engels. V...vizualizați mai multeIn 2009 debuteer Lisette van de Heg met haar roman Mara, waarvoor sy die Christelike Boekprys in Holland gewen het. Die boek is vertaal in vyf tale, onder andere Duits en Engels. Van de Heg is opgelei as tandartsassistent. Sy is getroud, het twee kinders en woon saam met haar gesin in Barneveld.vizualizați mai puține