Ben Viljoen het grootgeword in Gauteng en gematrikuleer aan die Hoërskool Drie Riviere in Vereeniging. Hy woon tans in Velddrif aan die Kaapse Weskus. Die Vloek van Levitikus is sy...vizualizați mai multeBen Viljoen het grootgeword in Gauteng en gematrikuleer aan die Hoërskool Drie Riviere in Vereeniging. Hy woon tans in Velddrif aan die Kaapse Weskus. Die Vloek van Levitikus is sy derde gepubliseerde roman, voorafgegaan deur ’n Nuwe Wildernis (2013) en ’n Ballade vir Nkunzi (2020.)vizualizați mai puține