Etienne Leroux (1922-1989) was een van die belangrikste Sestigers. Hy het baie vernuwing in die Afrikaanse letterkunde meegebring en dikwels groot omstredenheid veroorsaak. Sy werk...vizualizați mai multeEtienne Leroux (1922-1989) was een van die belangrikste Sestigers. Hy het baie vernuwing in die Afrikaanse letterkunde meegebring en dikwels groot omstredenheid veroorsaak. Sy werk is verskeie kere bekroon, o.a. twee keer met die Hertzogprys, vir Sewe dae by die Silbersteins en Magersfontein O Magersfontein. ’n Heruitgawe van Die Silberstein-trilogie is in 2006 gepubliseer, en in 2008 Die 18-44-trilogie (wat die romans 18-44, Isis Isis Isis en Na’va insluit).vizualizați mai puține