Jeanette Ferreira het in die Laeveld grootgeword. Na ’n akademiese loopbaan as o.m. professor in letterkunde, was sy by verskeie uitgewerye werksaam. Sy het al verskeie versamelbun...vizualizați mai multeJeanette Ferreira het in die Laeveld grootgeword. Na ’n akademiese loopbaan as o.m. professor in letterkunde, was sy by verskeie uitgewerye werksaam. Sy het al verskeie versamelbundels saamgestel, 12 boeke gepubliseer en is veral bekend vir haar gewilde historiese romans Babette, Catharina en Charlotta.
vizualizați mai puține