Karin Eloff is die Doppermeisie wat ’n ontkleedanser en sekswerker geword het – en redakteur was van Loslyf – voordat haar swangerskap haar lewe verander het. Toe het sy Stiletto b...vizualizați mai multeKarin Eloff is die Doppermeisie wat ’n ontkleedanser en sekswerker geword het – en redakteur was van Loslyf – voordat haar swangerskap haar lewe verander het. Toe het sy Stiletto begin skryf, die boek oor haar jare in die volwassevermaakbedryf, en die wêreld stormenderhand verower daarmee. Deesdae woon sy in Johannesburg saam met Wanya, haar negejarige dogter wat haar behoorlik met vrae peper, en doen teksversorging by ’n Sondagkoerant. En in haar haar vrye tyd bespeel sy die tjello – nadat sy graad 7 geslaag het, is sy hard aan die oefen vir graad 8.vizualizați mai puține