Marion Erskine is op Randfontein gebore. Hy is die skepper van die bekende Facebook-groep “Lekkerleesboekrak”, en is ook gewild as skrywer van radiodramas. Marion het in 2018 ’n AT...vizualizați mai multeMarion Erskine is op Randfontein gebore. Hy is die skepper van die bekende Facebook-groep “Lekkerleesboekrak”, en is ook gewild as skrywer van radiodramas. Marion het in 2018 ’n ATKV-Woordveertjie vir sy jeugverhaal Vlerke vir almal gewen. Hy woon tans in Dubai.vizualizați mai puține