Anita du Preez is gebore in Port Elizabeth. Sy het in die visuele kunste studeer en aan UNISA haar BA Honneurs- en Magistergrade verwerf, albei cum laude. Sy woon in Kaapstad en is...vizualizați mai multeAnita du Preez is gebore in Port Elizabeth. Sy het in die visuele kunste studeer en aan UNISA haar BA Honneurs- en Magistergrade verwerf, albei cum laude. Sy woon in Kaapstad en is ’n beeldhouer en lektrise in die visuele kunste.vizualizați mai puține