Gewilde Afrikaanse kultusfiguur, skrywer en sanger. Uit sy pen (aanvanklik onder die naam André Letoit) het digbundels, romans en baie koerantrubrieke verskyn (lg is intussen gepubliseer in verskei...vizualizați mai multeGewilde Afrikaanse kultusfiguur, skrywer en sanger. Uit sy pen (aanvanklik onder die naam André Letoit) het digbundels, romans en baie koerantrubrieke verskyn (lg is intussen gepubliseer in verskeie bundels). Ander boeke sluit in Somer II, Paradise Redecorated, My mamma is ’n taal, Hotel Atlantis, Suidpunt-jazz, Afrikaans my darling, Raka: die roman, Dieper dors, The Complete Secret Diaries of God, Die tyd van die kombi’s en Short drive to freedom. Koos Kombuis woon saam met sy vrou en hul twee kinders op Somerset-Wes.vizualizați mai puține