Akteur, skrywer en vervaardiger Ivan Botha is bekend vir sy werk in die lokettreffers Pad na jou hart en Vir altyd, en in 2018 Stroomop, saam met Donnalee Roberts. Op TV was hy ond...vizualizați mai multeAkteur, skrywer en vervaardiger Ivan Botha is bekend vir sy werk in die lokettreffers Pad na jou hart en Vir altyd, en in 2018 Stroomop, saam met Donnalee Roberts. Op TV was hy onder meer te sien in 7de Laan, Villa Rosa en Getroud met rugby. Hy is mede-eienaar van die maatskappy 17 FILMStreet Media.vizualizați mai puține