Încărcare
JS![]()
author
Johann Strauss
Hierdie is die eerste volledige bundel illustrasies wat Johann Strauss vir NB-Uitgewers doen. Hy is baie veelsydig en werk in vele verskillende style. Linda Rode sê die volgende va...vizualizați mai multeHierdie is die eerste volledige bundel illustrasies wat Johann Strauss vir NB-Uitgewers doen. Hy is baie veelsydig en werk in vele verskillende style. Linda Rode sê die volgende van hom: Hoe wonderlik om ’n kunstenaar te vind wat uitstaan omrede kreatiewe interpretasievermoë, humor, harmonieuse kleurgebruik, en bowenal, verstommende ruimtelike beelding.vizualizați mai puține
Johann Strauss nu are titluri disponibile încă.