Încărcare
EH
author
Ettie Bierman, Alexa Slabbert & Helena Hugo
Ettie Bierman is ’n alombekende en hoogs gewilde skrywer van romantiese verhale. Haar vroeëre boeke het gewoonlik ’n reistema, dikwels met ’n lugwaardin as hoofkarakter. Die afgelope paar jaar skry...vizualizați mai multeEttie Bierman is ’n alombekende en hoogs gewilde skrywer van romantiese verhale. Haar vroeëre boeke het gewoonlik ’n reistema, dikwels met ’n lugwaardin as hoofkarakter. Die afgelope paar jaar skryf sy vir die Satyn-reeks, waarvan Sonnet sonder woorde en Sterre is vir ewig maar enkele titels is. Sy en haar man, Roelf, woon in KwaZulu-Natal.vizualizați mai puține
Ettie Bierman, Alexa Slabbert & Helena Hugo nu are titluri disponibile încă.